Juniors
Graad 1 en 2 leerders sal vanaf 2022 deelneem aan Rooibal tennis en die graad 3 leerders Oranjebal tennis.
Seniors
Speler bestaan uit graad 4 tot 7 leerders wat opgedeel word in die voedersgroep en skoolspan. Die skoolspan word bepaal deur ‘n ranglys wat op datum gehou word deur daagwedstryde.

Vollies het reeds deur die jare uitstekende spelers opgelewer.