Laerskool Volschenk

LAERSKOOL VOLSCHENK SUPER SUPERSPARNAWEEK

Op 20 en 21 Julie het Laerskool Volschenk en Riversdal Superspar vir die sestiende keer, een van die grootse sportgeleenthede op die jaarlikse Riversdalkalender, by Laerskool Volschenk aangebied. Daar was agtien Laerskole van regoor die Wes-, Suid- en Oos-Kaap betrokke by die dag wat gesorg het vir ‘n naweek waar uitstekende jong talent na vore […]