Laerskool Volschenk

Vollies hou kleure-atletiek

In januarie het die hele Vollieland saam met hulle ouers, die OOV en beamptes die heerlike re├źn trotseer en die jaar se besige sportkalender met ‘n suksesvolle kleure-atletiekbyeenkoms afgeskop. Seeff Riversdal het vanjaar besluit om betrokke te raak by die dag en as hoofborg opgetree. ‘n Groot woord van dank en waardering gaan aan mnr. […]