Laerskool Volschenk

Tennis

Juniors Graad 1 en 2 leerders sal deelneem aan Rooibal tennis en die graad 3 leerders Oranjebal tennis. Seniors Speler bestaan uit graad 4 tot 7 leerders wat opgedeel word in die voedersgroep en skoolspan. Die skoolspan word bepaal deur ‘n ranglys wat op datum gehou word deur daagwedstryde.

Vollies het reeds deur die jare uitstekende spelers opgelewer.