Laerskool Volschenk

Krieket

Vollies lewer jaarliks streekspelers op o. 11 sowel as o. 13-vlak. . Die krieketkultuur word vroeg reeds gevestig. Vanaf o. 9 word reeds hardebalkrieket gespeel.

Seuns en dogters is welkom!