Laerskool Volschenk

Hokkie

Ons fokus op massa-deelname vir alle ouderdomme. Ons beskik oor toegewyde afrigters en hul harde werk word jaarliks beloon met spelers wat in provinsiale spanne in die Westelike Provinsie opgeneem word.

Seuns en Dogters Hokkie