Laerskool Volschenk

Atletiek

By Laerskool Volschenk is die Seeff-byeenkoms elke jaar ‘n hoogtepunt, waar massadeelname aangemoedig word. Ons atlete neem ook deel aan verskeie byeenkomste om te kwalifiseer vir die EDEN-byeenkoms. Laerskool Volschenk ondersteun ook buurskole se byeenkomste, waar atlete weereens teen mekaar kan meeding vir skooltrots.

Individuele atletiek klasse word deur ‘n buite afrigter verskaf. 

Kontak die skool vir verdere inligting.