Laerskool Volschenk

Toutrek

'n Nuwe Somersport is in 2022 bygevoeg tot Vollies - Toutrek. Seuns en dogters is albei welkom en word die afrigting behartig deur beide Vollies personeel en buite afrigters.

Skaak

Skaak word deur alle leerders vanaf gr. 1 tot gr. 7 geniet. Daar heers ‘n aangename atmosfeer van leer en geniet tydens die afrigtingssessies. Ons beskik oor hoogs gekwalifiseerde afrigters wat die kinders weekliks met passie aanmoedig om hul vaardighede te verbeter.

Buitesport

Gholf

Swem

Perdry

Dans & Gymnastiek

Jeugskou

Kontak gerus ons sportbeampte om verdere inligting en afrigters/klubs se kontak besonderhede te bekom.