Laerskool Volschenk

Ekstra Klasse

Ekstra klasse verwys na ekstra akedemiese klasse wat leerders kan doen, maar wat nie deur die skool aangebied word nie.

Belangrik: Ons hanteer nie die gelde of enige administrasie of kommunikasie rakende hierdie ekstra klasse nie. Vir enige navrae kontak die betrokke persone soos uiteengesit.

MasterMaths

Ronnie
Kontak Nommer:  082 962 136

Wiskunde Klasse

Joan Simon
Kontak Nommer:  082 446 2087

Ekstra Klasse

Danike Aucamp
Kontak Nommer:  084 627 9379

(Gr. 4 – Gr.7 – Wiskunde, tale en ander vakke.)

Edublox

Musiek

Kontak Naam:  Volschenk Musiek Akademie (Petro Botha)

Kontak Nommer:  082 412 9504

 

Kontak Naam:  Adrian Hendriks (Ady)

Kontak Nommer:  072 937 2748