Onderriggeld vir 2021
Skoolfonds is vooruitbetaalbaar voor of op die 2de dag van elke maand vanaf Februarie tot November.
Elektroniese Bankbesonderhede
Bank: Nedbank
Rekeningnaam: Laerskool Volschenk
Takkode: 162645
Rek Nr: 1626527008
U moet ook u verwysingsnommer as verwysing gebruik. Die verwysingsnommer is regs bo-aan u rekening.
Kontak Finansies by 028-713 1064 vir enige verdere navrae.