Landloop

‘n Groep leerders van Laerskool Volschenk neem aan geskeduleerde byeenkomste deel en moet ten minste 3 wedlope voltooi om vir die S.W.D.span te kwalifiseer. Die seisoen strek vanaf Mei tot September. Leerders kan afrigting ontvang by die bekwame mnr. Basil Abelse.